Duinlewerik
Die Duinlewerik (Calendulauda erythrochlamys) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in begroeide gebiede tussen duine in die Namibwoestyn tussen die Koichab- en Kuisebrivier. Die voël is 17 – 18 cm groot en weeg 26 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dune lark.
Duinlewerik | |
---|---|
![]() | |
'n Duinlewerik naby Walvisbaai. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. erythrochlamys |
Binomiale naam | |
Certhilauda erythrochlamys (Strickland, 1853) | |
![]() | |
hougebied | |
Sinonieme | |
Calendulauda erythrochlamys |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.