Duikerbessie
Die Duikerbessie (Sapium integerrimum) is 'n klein bladwisselende boom wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal van Suid-Afrika voorkom. Die manlike en vroulike blomme word op dieselfde aar gedra. Die vrugte bestaan uit 'n drielobbige, houtagtige kapsule, ongeveer 1,5 cm in deursnee. Elke lob het twee horings en die vrug word oranje wanneer dit ryp word. In Engels staan die boom bekend as die Duiker-berry tallow-tree. Die boom se FSA-nommer is 343.
Duikerbessie | |
---|---|
Takke en blare. | |
Vrugte (Duikerbessies) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Euphorbioideae |
Tribus: | Hippomaneae |
Subtribus: | Hippomaninae |
Genus: | Sclerocroton |
Spesie: | S. integerrimus |
Binomiale naam | |
Sclerocroton integerrimus (Hochst.) J.Léonard | |
Sinonieme | |
|
Bron
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
Verwysings
- JSTOR Plant Science: Sapium integerrimus Hochst. [family EUPHORBIACEAE]: http://plants.jstor.org/taxon/Sapium.integerrimus
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.