Droezjni (Jasjkoel-rajon)
Droezjni (Russies: Дружный, Kalmikies: Салан Худг) is 'n klein dorpie in Jasjkoel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Oelan Erge Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings, Kjok-Noer en Oelan Erge, insluit. Dit lê 50 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Droezjni Дружный | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Droezjni Die ligging van Droezjni in Kalmikië | |
Koördinate: 46°25′39″N 44°51′10″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Jasjkoel |
Bevolking | |
• Totaal | 17 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359154 |
Die dorpie se amptelike naam kom van die Russiese woord vir "vriendelik". Dit het ook 'n historiese Kalmikiese naam waarvan die letterlike betekenis "put in 'n kloof" is.[1]
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Droezjni 18 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Tsjetsjniërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Dargine | 12 | 66,7% |
Kalmikiërs | 3 | 16,7% |
Russe | 3 | 16,7% |
Oekraïners | 4 | 4,8% |
Dargine | 3 | 3,6% |
Totaal | 18 | 100% |
Verwysings
- Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 5 Augustus 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.