Drieklowedam
Die Drieklowedam is 'n hidroëlektriese-dam wat oor die Yangtze-rivier strek by die dorp van Sandouping in China. Dit is sedert 2012 die grootste kragsentrale ter wêreld ten opsigte van geïnstalleerde kapasiteit (22 500 MW).[4][5]
Drieklowedam | |
---|---|
Die dam in September 2009 | |
Amptelike naam | Drieklowedam |
Ligging | Naby Sandouping |
Provinsie/Land | China |
Koördinate | 30°49′23″N 111°00′12″O |
Dam in | Yangtze |
Doel | Hidrokrag, vloedbeheer, skeepsvaart (navigasie) |
Konstruksiekoste | ¥203 miljard (VS$31.765 miljard)[1] |
Eienaar | China Yangtze Power (filiaal van China Three Gorges Corporation) |
Soort dam | Gravitasiedam |
Hoogte van wal | 181 m |
Lengte van wal | 2 335 m |
Reservoir | Drieklowe-streek |
Aktiewe kapasiteit | 39,3 km3 |
Opvanggebied | 1 000 000 km² |
Damoppervlak | 1 084 km² [2] |
Reservoirlengte | 600 km[3] |
Hidrokragsentrale | Konvensioneel |
In gebruik gestel | 2003–2012 |
Hidroliese hoof | Gegradeer: 80,6 m Maksimum: 113 m [2] |
Turbines | 32 × 700 MW 2 × 50 MW |
Geïnstalleerde kapasiteit | 22 500 MW |
Jaarlikse opwekking | 87 TWh |
Verwysings
- "Three Gorges Dam Hydro Electric Power Plant, China". Power Technology (in Engels). Verdict Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Februarie 2020. Besoek op 27 Mei 2018.
- "Three Gorges Project" (PDF). Chinese National Committee on Large Dams. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2016. Besoek op 1 Januarie 2015.
- Engineering Geology for Society and Territory – Volume 2: Landslide Processes. Springer. 2014. p. 1415. ISBN 978-3-319-09057-3.
- Cleveland, Cutler J.; Morris, Christopher G. (15 November 2013). Handbook of Energy: Chronologies, Top Ten Lists, and Word Clouds. Elsevier Science. p. 44. ISBN 978-0-12-417019-3.
- Ehrlich, Robert (13 Maart 2013). Renewable Energy: A First Course. CRC Press. p. 219. ISBN 978-1-4665-9944-4 – via Google Books.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Drieklowedam.
- China Drieklowe Korporasie
- China Yangtze Power Co., Ltd.
- Drieklowe kragstasie Animasie op YouTube
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.