Draak-pylstert
Die Draak-pylstert (Himantura jenkinsii) kom voor in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Durban. In Engels staan die pylstert bekend as die Dragon stingray.
![](../I/Himantura_jenkinsii_csiro-nfc.jpg.webp)
'n Draak-pylstert
Draak-pylstert | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. jenkinsii |
Binomiale naam | |
Himantura jenkinsii (Annandale, 1909) | |
![]() | |
Verspreiding van die Draak-pylster | |
Sinonieme | |
Himantura draco Compagno & Heemstra, 1984
|
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
- Manjaji, B.M., Fahmi & White, W.T. (2006). "Himantura jenkinsii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 Augustus 2010.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakel
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Draak-pylstert.
- http://www.fishbase.org/summary/Himantura-jenkinsii.html
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.