Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit

Die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Bophirima-distriksmunisipaliteit) is een van die 4 Distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Vryburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC39.

Suid-Afrika Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Kaart van Suid-Afrika wat Dr. Ruth Segomotsi Mompati in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC39
Plaaslike munisipaliteite Groter Taung, Kagisano, Naledi, Mamusa, Lekwa-Teemane, Molopo
Hoofstad Vryburg
Burgemeester Govan Lobelo
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Xhosa
Oppervlakte 43 700 km²
Bevolking 463 815 (2011)

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende Plaaslike Munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteit Bevolking %
Groter Taung177 64238.30%
Kagisano-Molopo105 78922.81%
Naledi66 78114.40%
Mamusa60 35513.01%
Lekwa-Teemane53 24811.48%

Demografie

Die volgende statistiek is van die 2011-sensus.

Taal Bevolking %
Tswana384 95683.60%
Afrikaans35 2137.65%
Engels8 6961.89%
Suid-Sotho8 1181.76%
Xhosa7 0921.54%
Ndebele4 3100.94%
Ander4 2870.93%
Zoeloe3 9640.86%
Gebaretaal1 7660.38%
Noord-Sotho1 2110.26%
Tsonga4810.10%
Venda2140.05%
Swazi1550.03%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik239 09751.55%
Manlik224 71848.45%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart423 98091.41%
Blank18 1273.91%
Kleurling18 3463.96%
Asiaties1 3580.43%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 0450 05111.38%
05 - 0955 30312.58%
10 - 1456 82512.93%
15 - 1952 12911.86%
20 - 2438 4818.75%
25 - 2931 1847.09%
30 - 3426 7806.09%
35 - 3925 2345.74%
40 - 4422 1625.04%
45 - 4918 3544.17%
50 - 5414 8013.37%
55 - 5912 8822.93%
60 - 6410 8922.48%
65 - 698 5201.94%
70 - 746 4431.47%
75 - 794 7551.08%
80 - 842 9930.68%
85 - 891 1240.26%
90 - 944690.11%
95 - 991900.04%
100 plus650.01%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 245 386 [55.82% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 153 517 [34.92% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 62.56% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC124 83281.31%
UCDP14 6269.53%
DA4 8663.17%
ACDP1 7081.11%
PAC1 5311.00%
VF+1 4730.96%
OD9380.61%
UDM7770.51%
NNP6730.44%
Azapo5860.38%
EMSA2540.17%
IVP2470.16%
SOPA2170.14%
PJC1410.09%
NA1350.09%
CDP1300.08%
UF1300.08%
TOP1110.07%
KISS480.03%
MF380.02%
NLP560.04%
Totaal254 874100.00%

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.