Dovyalis

Dovyalis is 'n genus van struike en klein bome. Onlangse genetiese bewyse het getoon dat die genus aan die Salicaceae familie behoort;[1] voorheen was dit in die Flacourtiaceae familie geklassifiseer. Die spesies is inheems aan Afrika (Ethiopië suid tot Suid-Afrika) en suider Asië (Indië, Sri Lanka). Sommige word gekweek vir hul vrugte. Dovyalis is 'n Griekse woord en beteken spies.

Dovyalis
Dovyalis caffra
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Salicaceae
Tribus: Flacourtieae
Genus: Dovyalis
E.Mey. ex Arn., 1841
Spesies

Spesies, sien teks.

Sinonieme
  • Aberia Hochst.
  • Ateleste Sond.

Spesies

Daar is negentien spesies wat hoort tot die genus:[2]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.