Dorsaal
Dorsaal is 'n term in anatomie wat rugkant beteken. Dit is van die Latynse woord dorsum, wat rug beteken afgelei.
'n Dorsale liggaamsdeel lê aan die rugkant, of agterkant van die liggaam, as die liggaam in sy standaard anatomiese posisie gehou word. Die teenoorgestelde ligging is ventraal.
Voorbeelde
- Die hak van die voet lê dorsaal en die tone lê ventraal.
- Die kneukels van die hand lê dorsaal, terwyl die handpalm ventraal lê.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.