Dorp
Die term dorp verwys gewoonlik na 'n klein nedersetting in 'n landelike area wat kleiner as 'n stad is, maar oor winkelsentrums, besighede en spesiale dienste soos banke, hospitale en sportsentrums beskik. Dorpe kan duisende mense hê wat daar woon.
- Vir ander betekenisse sien dorp (dubbelsinnig)
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dorp.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir dorp.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.