Dordabis
Dordabis is 'n nedersetting in die Khomas-Streek van sentraal-Namibië, 80 km oos van die hoofstad Windhoek. Dordabis het ongeveer 1 500 inwoners. Dordabis het 'n poskantoor, kliniek, polisiestasie en 'n primêre skool. Die dorp ontvang 'n jaarlikse gemiddelde reënval van 293 millimeter (11,5 dm), hoewel dit in die 2010/2011 reënseisoen 605 millimeter (23,8 dm) gereën het.[1]
Dordabis | |
---|---|
![]() 'n Lugbeeld van Dordabis in 2018 | |
![]() ![]() Dordabis | |
Koördinate: 22°57′S 17°36′O | |
Land | ![]() |
Streek | Khomas |
Dordabis se gemeenskap ly onder alkoholisme, werkloosheid en geweld. Die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is boerdery.[2]
Verwysings
- Menges, Werner (26 Mei 2011). "Rainy season was one for the record books". The Namibian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2011.
- "Dordabis youth to get empowerment project". The Namibian. 22 Desember 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.