Dorandia
Dorandia is 'n woonbuurt aan die noordekant van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Sy buurvoorstede is Pretoria-Noord, Karenpark en Amandasig.
Dorandia | |
---|---|
Dorandia Dorandia se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 25°40′11″S 28°09′1″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,86 km2 (0,72 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 243 |
• Digtheid | 2 281/km2 (5 910/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 75.8% |
• Bruin mense | 1.1% |
• Swart mense | 21.75% |
• Ander | 1.35% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 75.7% |
• Engels | 6.6% |
• Tswana | 5.6% |
• Sepedi | 3.3% |
• Ander | 8.8% |
Skakelkode | 012 |
Sien ook
Verwysings
- "Subplek Dorandia". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.