Donna Tartt
Donna Tartt (gebore 23 Desember 1963) is 'n Amerikaanse skrywer van drie romans: The Secret History (1992), The Little Friend (2002) en The Goldfinch (2013).[1] Vir laasgenoemde werk wen sy in 2014 die Pulitzerprys vir Fiksie.[2]
Donna Tartt | |
---|---|
Donna Tartt in 2015 | |
Gebore | 23 Desember 1963 Greenwood, Mississippi |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Romanskrywer |
Bekend vir | The Secret History (1992) The Goldfinch (2013) |
Verwysings
- Bloomgarden-Smoke, Kara (12 Februarie 2013). "Donna Tartts Long Awaited Third Novel Will Be Published This Year". New York Observer (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020. Besoek op 15 Oktober 2013.
- "The Goldfinch, by Donna Tartt (Little, Brown)". www.pulitzer.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 11 Februarie 2019.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Donna Tartt.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.