Donkerlewerik
Die Donkerlewerik (Pinarocorys nigricans) is 'n redelike algemene inter-Afrika-trekvoël wat in boomveld in Sentraal-Afrika broei. Hulle kom dikwels op oop plekke met gras in boomveld en savanne voor. Die voël is 19 – 20 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dusky lark.
Donkerlewerik | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
In Gauteng | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. nigricans |
Binomiale naam | |
Pinarocorys nigricans (Sundevall, 1850) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Pinarocorys nigricans". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.