Donkerkoester
Die donkerkoester (Anthus leucophrys) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade met 'n voorkeur vir kort gras en onlangs-afgebrande dele. Die voël is 17 cm groot en weeg 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die plain-backed pipit.
Donkerkoester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. leucophrys |
Binomiale naam | |
Anthus leucophrys Vieillot, 1818 | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Anthus leucophrys". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.