Dong Hoi
Dong Hoi (in Viëtnamees: Đồng Hới) is 'n stad in die Viëtnam, met sowat 104 000 inwoners (2006) en hoofstad van die provinsie Quang Binh. Die stadsgebied strek oor 'n oppervlakte van 156 km². Dong Hoi Stad is naby die Nhat Le-rivierdelta geleë. Die stadskern is aan die oewer van die Nhat Le-rivier geleë, 1 km van die Suid-Chinese See en 500 km suid van Hanoi. Dong Hoi-lughawe is ses kilometer noord van Dong Hoi geleë. Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park is 50 kilometer noord van Dong Hoi geleë.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Dong Hoi. |
Dong Hoi ![]() | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Administratiewe gewes | Quang Binh |
Koördinate | 17°53′N 106°03′O |
Stigting | 1835 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 154,55 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 112 086 |
- Bevolkingsdigtheid | 727/vk km |
Etniese groepe: | |
- Kinh | 100% |
Tydsone | SAST / UTC +7 |
- Somertyd | Geen |
Klimaat | Tropiese klimaat |
![](../I/Donghoi2.jpg.webp)
Dong Hoi
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.