Dombeya quinqueseta
Die Tropiese blompeer (Dombeya kirkii) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die boom se FSA-nommer is 470.5 en staan in Engels bekend as die Tropical wildpear.[1]
Tropiese blompeer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Malvaceae |
Genus: | Dombeya |
Spesie: | D. quinqueseta |
Binomiale naam | |
Dombeya quinqueseta (Delile) Exell, (1935) | |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
Die boom is inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kameroen, Kenia, Mali, Namibië, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Togo, Tsjad en Uganda.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.