Dolo
Dolo is 'n dorp geleë in die middel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die nedersetting, wat een van die armste in die land is, is ook in die voormalige tuisland KwaZulu geleë.
Dolo | |
---|---|
![]() ![]() Dolo ![]() | |
Koördinate: 28°52′32″S 30°43′4″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | uMzinyathi |
Munisipaliteit | Msinga |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,87 km2 (8,44 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 484 |
• Digtheid | 114/km2 (300/vk. myl) |
Poskode (strate) | 3020 |
Skakelkode | 034 |
Verwysings
- "Hoofplek Dolo". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.