Dokkum

Dokkum is 'n Nederlandse stad in die munisipaliteit van Noardeast-Fryslân. Dit is geleë op die grens tussen die Kleistreek en die Friese Woude, in die noordooste van die provinsie Friesland. Dokkum is per slot die noordelikste stad van Nederland en is één van die elf Friese stede. Dit het 12,540 inwoners (soos op 1 Januarie 2018). Die fortifikasies het behoue gebly en staan as die bolwerken bekend.

Dokkum
Stad
Vlag van Dokkum
Vlag
Wapen van Dokkum
Wapen
Dokkum in vroeëre tye
Dokkum in vroeëre tye
Ligging van Dokkum in Friesland
Ligging van Dokkum in Friesland
Koördinate: 53°19′31″N 5°59′56″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Friesland
MunisipaliteitNoardeast-Fryslân
Bevolking
  Totaal12 540
Poskode
9100 - 9103
Skakelkodes0519

Fotogalery

Naburige stede en dorpe

Holwerd Ternaard Metslawier
Bornwird Engwierum
Rinsumageast Damwâld Oostwoude

Bekende boorlinge

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.