Dogter
'n Dogter is 'n vroulike kind (spruit), ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in 'n familie. 'n Dogter kan aangenome of biologies verwant aan die ouers wees. Die manlike is 'n seun.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dogter.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir dogter.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.