Dodgers-blou

Dodgers-blou is die kleur van die Los Angeles Dodgers-bofbalklub, 'n ligte skakering van blou.

#1E90FF

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word Dodgers-blou soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #1E90FF
RGB-kleurmodel (30, 144, 255)
CMYK (88, 44, 0, 0)
HSV (210°, 88%, 100%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.