Dnipropetrofsk-oblast
Dnipropetrofsk-oblast (Oekraïens: Дніпропетровська область, Russies: Днепропетро́вская о́бласть) is 'n oblast (of gebied) in Oekraïne. Die oblast is ook die tweede grootste (naas Odessa) ten opsigte van sy oppervlakte in die land. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Dnipro (ook bekend as Dnepr). Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken.[1]
Dnipropetrofsk-oblast Дніпропетровська область | ||||
Die ligging van Dnipropetrofsk-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Dnipropetrofsk | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 3 476 200 | |||
Volgorde | 2de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 31 914km² | |||
Volgorde | 2de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns, Russies (streektaal) | |||
Webtuiste | www.adm.dp.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Demografie
- Tale (2001-sensus): Oekraïens (67%), Russies (31,9%), Wit-Russies (0,2%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (79,3%), Russe (17,6%), Wit-Russiese (0,8%).
Sien ook
Verwysings
- www.kyivpost.com (en)
Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.