Divan Serfontein

Divan Serfontein (* 3 Augustus 1954 in Vanderbijlpark) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se nege-en-dertigste Springbokkaptein. Hy het vir die Westelike Provinsie gespeel en is 'n dokter. Serfontein het in 1974 vir die Westelike Provinsie se onder-20 span gespeel en het in 1976 sy buiging vir die Westelike Provinsie gemaak teen die besoekende All Blacks. Hy het die WP tot Curriebekeroorwinnings gelei in 1982, '83 en '84 waarna hy uitgetree het.

Divan Serfontein Rugbyportaal
Volle naam David Jacobus Serfontein
Geboortedatum 3 Augustus 1956 (1956-08-03)
Geboorteplek Vanderbijlpark, Suid-Afrika
Universiteit Universiteit van Stellenbosch
Beroep Dokter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Springbokno. 508
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Stellenbosch
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1980–1984 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 19 (15)

Eksterne skakels

Bron

  • Die Kapteins, Edward Grif-fiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3


Voorafgegaan deur
Wynand Claassen
Springbokkaptein
1984
Opgevolg deur
Naas Botha
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.