Distrikte van Israel
Die distrikte van Israel (distrik is mehoz, meervoud mehozot) is deur die ministerie van binnelandse sake ingestel en word vir onder andere planologie en statistieke gebruik. Dit verdeel Israel in ses distrikte, naamlik:
1, Noordelike distrik (Mehoz HaTzafon), hoofstad Nasaret.
- Tzfat (subdistrik)
- Kinneret (subdistrik)
- Yizre'el (subdistrik)
- Akko (subdistrik)
- Golan (subdistrik), geannekseerde Siriese gebied.
2. Haifa-distrik (Mehoz Heifa), hoofstad Haifa.
- Haifa (subdistrik)
- Hadera (subdistrik)
3. Sentrale distrik (Mehoz HaMerkaz), hoofstad Ramla.
- Sharon (subdistrik)
- Petah Tikva (subdistrik)
- Ramla (subdistrik)
- Rehovot (subdistrik)
4. Tel Aviv-distrik (Mehoz Tel Aviv), hoofstad Tel Aviv.
5. Jerusalem-distrik (Mehoz Yerushalayim), hoofstad Jerusalem.
6. Suidelike distrik (Mehoz HaDarom), hoofstad Be'er Sheva.
- Ashkelon (subdistrik)
- Be'er Sheva (subdistrik)
Sien ook
- B. Judea-en-Samaria-gebied (Ezor Yehuda VeShomron), (nieamptelike) hoofstad Ariel.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Distrikte van Israel. |
Distrikte van Israel | |
---|---|
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.