Diskrete wiskunde
Diskrete wiskunde, soms eindige wiskunde genoem, is die studie van wiskundige strukture wat fundamenteel diskreet is in die sin dat dit nie die begrip van kontinuïteit ondersteun of benodig nie. Meeste, indien nie alle, voorwerpe wat in eindige wiskunde bestudeer word is telbare versamelings, soos die heelgetalle.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.