Disa longicornu

Die bloumoederkappie (Disa longicornu) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom op Tafelberg en die Hottentots-Hollandberge voor. Daar is ses subpopulasies, hulle is naby staproetes geleƫ.

Bloumoederkappie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Orchidaceae
Subfamilie: Orchidoideae
Genus: Disa
Spesie:
D. longicornu
Binomiale naam
Disa longicornu
L.f., (1782)
Sinonieme

Die blomme se getalle is besig om te daal omrede dit oormatig gepluk word deur formele blomverkopers asook die informele sektor.

Galery

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.