Disa draconis
Disa draconis is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van die Kaapse Skiereiland tot by Yzerfontein. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km2. Daar is tans net vyf sub populasies oor, die plant het die afgelope 100 jaar 80% van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling en gewasverbouing. Slegs twee subpopulasies is in beskermde gebiede. Indringerplante bly ook 'n bedreiging.
Disa draconis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Disa |
Spesie: | D. draconis |
Binomiale naam | |
Disa draconis (L.f.) Sw., (1800) | |
Sinonieme | |
|
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.