Disa bodkinii
Disa bodkinii is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Riversdal voor. Die plant word nie bedreig nie maar is van nature seldsaam. Dit is nog net agt keer aangeteken omrede dit slegs blom nadat dit gebrand het.
Disa bodkinii | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Disa |
Spesie: | D. bodkinii |
Binomiale naam | |
Disa bodkinii Bolus, (1885) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.