Dikbekkanarie
Die Dikbekkanarie (Crithagra sulphurata) is 'n algemene standvoël in boomveld, halfvogtige ruigtes en tuine. Hulle soek gewoonlik kos in die blaredak van bome. Die voël is 14 cm groot en weeg 15 - 23 gram. In Engels staan die voël as die Brimstone canary bekend.
Dikbekkanarie | |
---|---|
![]() | |
Volwasse mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Serinus |
Spesie: | S. sulphuratus |
Binomiale naam | |
Serinus sulphuratus (Linnaeus, 1766) | |
Sinonieme | |
Crithagra sulphurata |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.