Dikbekfret
Die Dikbekfret (Spermestes fringilloides) is 'n skaars standvoël en plaaslike nomade in vogtige, langgrassavanne en bamboes aan woudrande. Verder is die voël gelokaliseerd in tuine waar hy soms voëlvoerders saam met ander frette besoek. Die voël is 13 cm groot en weeg 16 - 19 gram. In Engels staan die voël bekend as die Magpie Mannikin.
![](../I/Magpie_Mannikin_RWD2.jpg.webp)
'n Dikbekfret in San Diego se dieretuin.
Dikbekfret | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Estrildidae |
Genus: | Lonchura |
Spesie: | L. fringilloides |
Binomiale naam | |
Lonchura fringilloides (Lafresnaye, 1835) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Lonchura fringilloides". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.