Dieregeluide

Dieregeluide is werkwoorde wat ingespan word om die geluide wat diere maak te beskryf. Die woorde is dikwels 'n nabootsing van die klank wat die diere uiter. Die interpretasie van hierdie geluide verskil egter van taal tot taal. Enkele voorbeelde ter illustrasie:

  • Die voëls kwetter in die bome.
  • As die leeu brul, staan die wêreld stil en luister.

Voorbeelde

Van die verskillende geluide sluit in:[1][2]

Sien ook

  • Werkwoord, woorde wat die handeling (aksie) van 'n sin beskryf.

Verwysings

  1. Die Groot Geïllustreerde Ensiklopedie, Lewende Wêreld, Afdeling Diere bl. 84, 1996. Human & Rousseau
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2011. Besoek op 20 Oktober 2011.
  3. Potgieter, J.S. & Van Rooyen, P.G. 1981. Die Suid-Afrikaanse leerlinggids. Vierde uitgawe. ISBN 0-623-01377-0. Pretoria: Maskew Miller, bl. 88.
  4. Groenewald, P.W.J. 1944. Praat en skryf Afrikaans: hulpboek vir Engelssprekende leerlinge. Shuter and Shooter Publishers: Pietermaritzburg. bl.152
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.