Dieprivier (Limpopo)

Die Dieprivier is 'n rivier in die Limpopoprovinsie, in die noordelike deel van Suid-Afrika, 270 km noord van die hoofstad Pretoria.

Vir ander riviere genaamd "Dieprivier", sien asseblief Dieprivier (dubbelsinnig).
Dieprivier
Stroomgebied Limpopo, Suid-Afrika
Hoofrivier Limpoporivier
Monding Houtrivier
Oorsprong-hoogte 1114 m

Dieprivier
Koördinate: 23°41′9″S 29°35′56″O

Die Dieprivier vloei noordwaarts en is 'n sytak van die Houtrivier. Na heelwat samevloeiings verder stroomaf, sluit dit uiteindelik as die Sandrivier aan by die Limpoporivier op die grens met Zimbabwe by 22.31325°S 30.13094°O / -22.31325; 30.13094.

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.