Dieprivier

Dieprivier is 'n voorstad in Kaapstad, genoem na die Dieprivier wat deur die gebied vloei. Die voorstad grens aan Heathfield in die suide en aan Plumstead in die noorde. Dieprivier se spoorweghalte is op die hooflyn van Kaapstad na Simonstad geleë.

Dieprivier
Dieprivier is in Cape Town
Dieprivier
Dieprivier
Koördinate: 34°2′3″S 18°27′51″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
  Totaal0,75 km2 (0,29 vk. myl)
Bevolking
  Totaal2 515[1]
  Digtheid3 400/km2 (9 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Volgens die 2011-sensus het Dieprivier 'n bevolking van 2 515 gehad.[1]

Sien ook

Verwysings

  1. Subplek Dieprivier Sensus 2011
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.