Die wildsboudjie

Die wildsboudjie is 'n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat in 1946 uitgereik is. Die film is 'n klug oor onwettige wildjagtery om 'n ete vir 'n besoeker voor te sit waarby 'n predikant betrokke raak. Dit was die regisseur Arthur Bennett se eerste rolprent. Frederik Burgers en Emgee Pretorius het die hoofrolle vertolk.[1]

Die wildsboudjie
Regisseur Arthur Bennett en Louis Knobel
Met Frederik Burgers
Emgee Pretorius
Uitgereik 1946
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n komedie. Dit het geen ouderdomsperk op nie.

Hoofrolspelers

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

  1. Film en verse vars op Karoo se fees, Die Burger, 1 Maart 1997 [dooie skakel]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.