Die hele dorp weet
Die Hele Dorp Weet is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1961 deur Carfo vervaardig en uitgereik is. Dit is geskoei op 'n gelyknamige boek deur Santie Grosskopf.
Die Hele Dorp Weet | |
---|---|
Regisseur | Kappie Botha |
Draaiboek | Santie Grosskopf |
Verspreider | Carfo |
Uitgereik | 1961 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Opgevolg deur | Soekie |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is ’n drama.
Storielyn
Dit handel oor ’n meisie wat ’n soektog na haar pa onderneem nadat haar ouers besluit het om te skei. Dit fokus op die vernietigende uitwerking van egskeiding op ’n gesin. Die rol van Soekie is vertolk deur Annemarie Botha, nou Annemarie Jones. Die prent is in 1975 deur Constantia Films herfilm onder die naam Soekie.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.