Die Kelders

Die Kelders is 'n vakansie dorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is net noord van Gansbaai. Die dorpie ontleen sy naam aan die grotte onder die rotswand waardeur 'n ondergrondse stroom vloei. Die R43-provinsiale pad gaan deur die dorp.

Die Kelders
Die Kelders is in Wes-Kaap
Die Kelders
Die Kelders
 Die Kelders se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°34′S 19°21′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Oppervlak
  Totaal2,23 km2 (0,86 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 070
  Digtheid480/km2 (1 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense95.5%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense2.2%
  Swart mense2.0%
  Ander0.3%
Taal (2011)
  Afrikaans 84.4%
  Engels 12.6%
  Ander 3.0%
Poskode (strate)
7220
Skakelkode028
Uitsig oor Die Kelders se baai.

Sien ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  1. "Subplek Die Kelders". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.