Desember
Desember is die twaalfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn decem vir "tien" (dit was oorspronklik die tiende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is).
<< | Desember 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
Al die dae |
Desember begin op dieselfde dag van die week as September.
Gebeure in Desember
- In Ierland, word 26 Desember St. Stephen's Day genoem en is dit 'n openbare vakansiedag. In die Ierse Kalender word die maand genoem Mí na Nollaig (letterlik "Die maand van Kersfees") en is dit die middelste maand van die winter.
- Kersfees word gevier as 'n federale vakansiedag in die Verenigde State en is 'n geloofsvakansiedag vir Christene. Die vakansiedag, wat val op 25 Desember, vier Jesus Christus se geboorte.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Desember.
Maande van die jaar |
---|
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.