Derek Hanekom

Derek Hanekom (*13 Januarie 1953, Kaapstad) is 'n oud-kabinetsminister en voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Derek André Hanekom
Derek Hanekom
Derek Hanekom in 2015

Minister van Toerisme
Ampsbekleër
Termynaanvang
2014–2017, 2018–2019
President J Zuma / C Ramaphosa
Voorafgegaan deur Tokozile Xasa

Minister van Wetenskap en Tegnologie
Ampstermyn
4 Oktober 2012  25 Mei 2014
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Naledi Pandor
Opgevolg deur Naledi Pandor

Minister van Landbou
Ampstermyn
1996  1999
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Kraai van Niekerk
Opgevolg deur Thoko Didiza

Persoonlike besonderhede
Gebore 13 Januarie 1953 (1953-01-13)
Kaapstad, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Trish Hanekom

Eksterne skakels

  • "Derek Hanekom". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.