Derdepoort
Derdepoort is 'n grenspos in die Noordwesprovinsie, tussen Suid-Afrika en Botswana. Dit is tussen 06:00 en 19:00 oop. Die grenspos aan die Botswanakant staan as Sikwane bekend. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het die Derdepoort-moorde hier plaasgevind toe 'n boere-walaer met vroue en kinders aangeval is.
- Die 32 gesneuweldes en vermoordes van 1899 en 1900 – 'n gedenksteen te Rustenburg
- ditto
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.