Derby (sport)

'n Derby is 'n sportwedstryd tussen twee spanne uit dieselfde dorp of streek. Daar is gewoonlik sterk mededinging tussen die spanne en die wedstryd trek dikwels groot belangstelling deur ondersteuners. Die woord derby kom oorspronklik van die perdewedren The Derby, wat sedert 1780 in Engeland gehou word. In die 19de eeu kry die woord sy huidige betekenis vir sokker- en rugbywedstryde in Engeland.

Ondersteuners van Orlando Pirates en Kaizer Chiefs, die grootste sokkerderby in Suid-Afrika.

Derbies in Suid-Afrika

Rugby

Sokker

Derbies in die res van die wêreld

Rugby

  • Le derby des stades: Stade Toulousain - Stade Français (in Frankryk)
  • The colours match: University College Dublin - Dublin University (in Ierland)
  • Die Nasionale derby van Italië: Aironi - Benetton Treviso (in Italië)
  • Die M1 derby: Brisbane Broncos - Goudkus Titans (in Australië)
  • Battle of the Bridge: Auckland - North Harbour (in Nieu Seeland)

Sokker

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.