Deon Stegmann
Deon Stegmann (gebore op Cradock op 22 Maart 1986) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op flank speel.
| |||||
Volle naam | Gideon Johannes Stegmann | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Steggies | ||||
Geboortedatum | 22 Maart 1986 | ||||
Geboorteplek | Cradock, Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,81 m | ||||
Massa | 104 kg | ||||
Skool | Grey-kollege, Bloemfontein | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 825 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007- | Blou Bulle | 57 | (40) | ||
korrek soos op 14 Oktober 2012. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008- | Bulls | 72 | 25 | ||
korrek soos op 30 Junie 2013. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2010- | ![]() |
6 | 0 | ||
korrek soos op 14 Oktober 2012. |
Stegmann is die klassieke baljagter met 'n lae gravitasiepunt, wie voordeel trek uit die huidige spelreëls - en sy antisipasie en gehardheid is 'n groot aanwins vir die Bulls.[1] Hy dra die nommer 6-trui sedert 2008 nadat hy in elke Super 14 wedstryd gespeel het, en die toekenning as "Bulls Voorspeler-van-die-jaar" in 2008 ontvang het.
Hy is een van Superrugby se beste oopkant-flanke van 2008 to 2012.[2] Hy is een van die hardste werkers in die Bullsgroep, wat gereeld die voorloper is met duikslae, bal-omkeer en werkstempo-statistiek vir die Bulls.[3] Sy tyd vir die 100 meter naelloop is 10.8 sekondes.[4]
Vir die Bulls, speel Stegmann in 'n lostrio saam met Springbokflank Dewald Potgieter en sy kaptein en Springbok-agsteman, Pierre Spies. Hulle wen twee opeenvolgende Super 14 titels, sowel as die plaaslike Curriebeker.
Eksterne skakels
- Bulls profiel Geargiveer 13 Februarie 2009 op Wayback Machine
- SA Rugby profiel
- rugby.com.au profiel Geargiveer 29 September 2009 op Wayback Machine
- itsrugby.co.uk profiel
Verwysings
- "Deon Stegmann Profile". Aru.rugby.com.au. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2009. Besoek op 12 Februarie 2011.
- "Vodacom Blue Bulls". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2009. Besoek op 9 Mei 2013.
- "Bok spotlight must be on Stegmann" (in Engels). Keo.co.za. 8 Maart 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2014. Besoek op 12 Februarie 2011.
- "Stegmann destined to be a Bok: Sport: Rugby: Boks on Tour" (in Engels). Sport24.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 12 Februarie 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |