Den Uyl-kabinet

Die Den Uyl-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1973 tot 1977, het uit lede van die PvdA, die KVP, die ARP, die PPR en D66 bestaan.

Die Den Uyl-kabinet

Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Joop den Uyl van die PvdA-party gewees.

Die vise-premiers was Dries van Agt (ook minister van Justisie) van die KVP-party en Wilhelm Friedrich (Gaius) de Gaay Fortman van die ARP-party (ook minister van Binnelandse Sake, hy het in die einde Van Agt opgevolg) gewees.

Sien ook

Bronne

Voorafgegaan deur
Biesheuvel II-kabinet
Den Uyl-kabinet
1973-1977
Opgevolg deur
Van Agt I-kabinet
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.