Delmenhorst
Delmenhorst (nederduits Demost) is 'n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 74 500 inwoners. Die stad lê sowat 35 kilometer van Bremen af.
Delmenhorst | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 53°3′N 8°38′O |
Stigting | 1254 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1371 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 62,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 7 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 74 497 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 195/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Patrick de La Lanne (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.delmenhorst.de |
Staddele
|
|
Susterstede
- Allonnes in Frankryk
- Borissoglebsk in Rusland
- Eberswalde in Brandenburg
- Kolding in Denemarke
- Lublin in Pole
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.