De Hoek

By De Hoek net suid van Piketberg is die oudste sementfabriek in Suid-Afrika.[1] Dit lĂȘ teen die N7-nasionale pad en die spoorlyn tussen Kaapstad en Bitterfontein. Meer as 3 miljoen ton kalksteen is reeds verwyder uit die steengroef wat bestempel word as die derde grootste in die land.

Verwysings

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020. Besoek op 27 November 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.