De Aar (kiesafdeling)
De Aar was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie jaar.
In 1948, '53, '58, '61 is De Aar met Colesberg gekombineer, waarna dit weer twee afsonderlike kiesafdelings word in 1966. In 1974 verdwyn Colesberg, maar De Aar bestaan voort tot 1994.
Bronne
- Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.