David Wilkerson
David Wilkerson (19 Mei 1931 in Hammond, Indiana – 27 April 2011 by Cuney, Texas) was 'n Amerikaanse predikant, evangelis en skrywer van Christelike boeke.
David Wilkerson | |
David Wilkerson in 2008 | |
Naam | David Ray Wilkerson |
---|---|
Geboorte | 19 Mei 1931 Hammond, Indiana |
Sterfte | 27 April 2011 (op 79) naby Cuney, Texas |
Gemeente(s) | Times Square Church |
Jare aktief | ca. 1950–2011 |
Sy bekendheid volg uit die Christelike jeugorganisasie Teen Challenge, die boek en rolprent The Cross and the Switchblade en die boek The Vision.[1]
Verder was hy oprigter en predikant van die Times Square Church, 'n onafhanklike kerk in New York Stad.
David Wilkerson is op 79-jarige ouderdom in 'n motorongeluk in Cherokee County, Texas gestorwe.
Verwysings
- The Vision beskryf visioene oor die toekoms, wat David Wilkerson beweer van God ontvang te het.
Bronne
- Nederlandstalige Wikipedia.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.