David Tennant

Sir David Tennant (10 Januarie 1829 – 29 Maart 1905) was 'n Kaapse politikus, staatsman en die tweede Speaker van die Kaapkolonie. Hy is die politikus wat die rekord hou as die langsdienende Speaker in Suid-Afrikaanse geskiedenis, altesaam 22 jaar.

David Tennant
David Tennant

2de Speaker van die Kaapse parlement
Ampstermyn
1874  1895
Opgevolg deur Henricus Hubertus Juta

Persoonlike besonderhede
Gebore 10 Januarie 1829
Kaapstad, Kaapkolonie
Sterf 29 Maart 1905 (op 76)
Londen, Engeland
Eggenoot/-note Josina Hendrina du Toit
Amye Venour Bellairs
Professie Prokureur
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.