David Makhura

Manemolla David Makhura (gebore op 22 Februarie 1968 in Buysdorp, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat van 2014 tot Oktober 2022 as die premier van Gauteng gedien het.[1][2] Hy was ook 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer. Makhura is 'n lid van die African National Congress (ANC) en was die party se provinsiale voorsitter.[3]

David Makhura
David Makhura
Makhura in 2016

Premier van Gauteng
Ampstermyn
21 Mei 2014  6 Oktober 2022
Voorafgegaan deur Nomvula Mokonyane

Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore Manemolla David Makhura
22 Februarie 1968 (1968-02-22)
Buysdorp, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress (ANC)
Eggenoot/-note Mpho Makhura
Kind(ers) 3
Alma mater Universiteit Stellenbosch
Universiteit van Londen

Verwysings

  1. (en) Makhura officially elected premier, EWN, 21 Mei 2014. Besoek op 18 Januarie 2020.
  2. (en) David Makhura re-elected as premier of Gauteng, IOL, 22 Mei 2019. Besoek op 18 Januarie 2020.
  3. (en) Makhura elected unopposed as Gauteng ANC chairperson Geargiveer 9 September 2018 op Wayback Machine, News24, 21 Julie 2018. Besoek op 18 Januarie 2020.

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Nomvula Mokonyane
Premier van Gauteng
2014–hede
Opgevolg deur
Sittend
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.