Daubenya zeyheri
Daubenya zeyheri is 'n geofiet wat tot die genus Daubenya behoort en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Paternoster tot by Langebaan voor en is deel van die Saldanha strandveld. Die plant het 'n voorkomsgebied van 207 kmĀ². Aanvanklik was daar net drie subpopulasies bekend maar na 'n ondersoek is nog sewe gevind. Die populasie word op 6500 plante geskat en word bedreig deur ontwikkeling aan die kus.
Daubenya zeyheri | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Scilloideae |
Genus: | |
Spesie: | D. zeyheri |
Binomiale naam | |
Daubenya zeyheri (Kunth) J.C.Manning & A.M.van der Merwe (2002) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.