Daubenya namaquensis
Daubenya namaquensis is 'n geofiet wat tot die genus Daubenya behoort en is endemies aan die Noord-Kaap en kom tussen Okiep en Springbok voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1 955 kmĀ².
Daubenya namaquensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Scilloideae |
Genus: | |
Spesie: | D. namaquensis |
Binomiale naam | |
Daubenya namaquensis (Schltr.) J.C.Manning & Goldblatt (2000) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.