Daubenya comata
Daubenya comata is 'n geofiet wat tot die genus Daubenya behoort en is endemies aan die Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap. Dit kom van Beaufort Wes tot by Molteno voor en noordwaarts deur die Vrystaat tot by Barberspan in die oostelike Noordwes.
Daubenya comata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Scilloideae |
Genus: | |
Spesie: | D. comata |
Binomiale naam | |
Daubenya comata (Burch. ex Baker) J.C.Manning & A.M.van der Merwe (2002) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.